• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Lodene: 'n Ware Verhaal

Lodene: 'n Ware Verhaal

Paperback

Self-Help

ISBN10: 1928518761
ISBN13: 9781928518761
Publisher: Arrow Records
Published: Sep 13 2020
Pages: 186
Weight: 0.44
Height: 0.40 Width: 5.25 Depth: 8.00
Language: Afrikaans
Lonika, 'n jong vrou, het haar hart verloor op dié van 'n gesiene sakeman, Wilhelm. Verlief en verlore, sou Stephan skouerophalend met 'n strak gesig sê, terwyl hy hulpeloos toesien hoedat sy broer, Wilhelm, oornag verander in 'n ongenaakbare, gevoellose, eggenoot wat die lewe van sy ongebore baba op agterbakse wyses probeer beëindig. Lonika se lewe word 'n marteling tussen leuens en hartelose brutaliteit. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. 'n Lewe vir 'n lewe, Heer? bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die koue vloer, snikkend boedel oorgee. 'n Lewe word geneem, 'n Lewe word gegee - maar teen 'n prys. Weereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. 'n Lewe vir 'n lewe, Heer, bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die kouer vloer, snikkend boedel oorgee. Lodene moet jy haar noem, hoor Lonika die verpleegster se sagte stem oor haar willose liggaam streel.

Also from

Botha, June

Also in

Self-Help