Pad van Wraak
Paperback
Series: Dirk Pienaar Trilogy
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798414767404
Publisher: Independently Published
Published: Feb 9 2022
Pages: 254
Weight: 0.66
Height: 0.53 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Feb 9 2022
Pages: 254
Weight: 0.66
Height: 0.53 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Pad van Wraak is die roman vir wie die lesers so lank gewag het. Roger Flemming moes tien jaar in die tronk boet vir 'n moord wat hy nie gepleeg het nie, en hy het wraak gesweer dat diegene sal boet wat verantwoordelik was vir tien jaar van sy lewe gesteel. Die maan skyn helder en dit verlig die tweespoor-paadjie duidelik as Roger begin draf. Twee voëls vlieg verskrik uit die bome, eenkeer waarsku 'n uil van iewers. Twintig minute later klim hy oor die agtvoet hoë hek, sluip na waar die ligte geel deur die gordyne skyn. Die Land Cruiser staan langs die rondawel geparkeer en deur die oop venster weerklink musiek uit 'n radio. Versigtig loer hy deur die gordyn se opening. 'n Flou bedlampie brand aan die linkerkant van die massiewe dubbelbed en in die lig sien hy die drie naakte figure op die deurmekaar bed. As hy sy hand uitsteek sal hy aan die haatlike gesig van Riaan Heigers kan vat. Die man lê tussen die twee meisies. Op 'n tafel staan 'n vaatjie KFC. Daar is ook 'n amper leë bottel Chivas Regal, glase en koeldrankbottels. Hy druk die gordyn effens meer oop, sien hy vlak voor hom die 9mm Beretta pistool en 'n koplampie. Versigtig steek hy sy regterhand deur die venster en vat die pistool. Tien jaar van my lewe het hulle gesteel. Hulle gaan boet!! Hierdie roman is propvol intriges en spanning wat jou vasgekluister hou aan elke bladsy met verrassende gevolge, in so 'n mate dat jy nie die boek kan neersit nie, te bang jy mis wat Roger Flemming volgende gaan doen om sy slagoffers te laat boet ......... Die boek wat die Dirk Pienaar Trilogie finaal afsluit! Boek 1 - Thola Sana
Boek 2 - Ramadi
Boek 3 - Noha
Boek 3 - Noha
Also from
Kleynhans, Sybie
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$30.40
