Volmaan oor die Vaalrivier
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798581169988
Publisher: Independently Published
Published: Dec 14 2020
Pages: 194
Weight: 0.51
Height: 0.41 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Dec 14 2020
Pages: 194
Weight: 0.51
Height: 0.41 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Wolfgang Stegman is enigste erfgenaam van Walter Holden se boedel. Dit sluit Wolf se geboorteplaas Uitsig in, wat sy ouers verloor het toe hy nog 'n kind was. Hy word ontbied na die prokureurskantore MILLER & SHANNON. Van die oomblik wat hy die prokureur ontmoet wat die boedel beredder is hulle haaks, maar raak tog daarna goeie vriende. Uitsig lê egter soos 'n eiland in die middel van Vaal Safari Game Lodge & Resort. Benewens die vakansie- en gastelodge reël hulle ook jagsafaris en teel onder andere met ingevoerde eksotiese wildsoorte soos Bengaalse tiere, Suid-Amerikaanse jaguars, ens. Die eienaar van die vakansieplaas probeer vir jare om Uitsig te bekom en sy is bereid om die prys te verdubbel. Lana Miller is Anneline Kent se regsverteenwoordiger hier in Natal en ook 'n baie goeie vriendin van haar, maar sy waarsku Wolf egter dat die beeldskone blonde Anneline 'n geniale besigheidsbrein het, en gewoond daaraan om haar sin te kry. Lana nooi Wolfgang saam na 'n funksie vir oorsese besigheidsvriende wat belangstel om leeus en tiere by Anneline te koop. Groot is sy verbasing om sy Russiese vriend, Yuri Pasternoff, by die geleentheid raak te loop, asook die vrou wat sy liefde in die gesig teruggegooi het. Op Yuri se aandrang stem Wolf in om hulle te help met die tem en opleiding van die diere.Nooit het Wolf kon dink dat 'n vrou ooit weer sy hart sal sagmaak nie, maar is die liefde vir hom beskore?
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
