• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Madefu se Veldmanewales: Boek 4

Madefu se Veldmanewales: Boek 4

Paperback

Series: Madefu, Book 4

Humor

ISBN13: 9798357259714
Publisher: Independently Published
Published: Oct 10 2022
Pages: 182
Weight: 0.48
Height: 0.39 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Sybie Kleynhans, geliefde skrywer van Potchefstroom se vierde boek in die reeks van Madefu gee soveel lewenswysheid wanneer jy dieper lees. Die liefde vir die veld en diere kom in sy hele reeks voor. Die boek bied groot leesvermaak aan die leser.

...Wat ek weet van liefde is die lag is nou en in 'n oogknipsel volg die traan, dan volg die eensame verwyt en verwurgende stilte. Ek het ander redes, maar sal dit eerder nie nou noem nie, anders stenig die lesers my met 'n toegeritste beursie. Die meeste doen dit in elk geval. Maar daar is een ding wat ek weet ... liefde is een van die magtigste emosies wat daar is. Dit ken en eerbiedig geen grens nie.

So sit ek daar en dink aan die liefde en sy dinge toe 'n stem my tot werklikheid terug roep.

Also from

Kleynhans, Sybie

Also in

Humor