• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Is Daar 'n Môre

Is Daar 'n Môre

Paperback

Romance

ISBN13: 9798759452768
Publisher: Independently Published
Published: Nov 4 2021
Pages: 168
Weight: 0.44
Height: 0.36 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Tien jaar van sy lewe is gesteel. Tien lange jare waarin hy sy haat en verbittering kon voed. Nou is hy vry...

Jim Carlin word vrygelaat nadat hy onskuldig tronk toe is vir 'n moord wat hy nie gepleeg het nie. Wanneer hy op Panorama - die plaas wat eens syne was, aankom, lyk sommige dinge nog dieselfde en ander nie. Jan Koloko, Jim se eertydse vriend, is nou baas van die plaas. Maar dinge is op die oog af nie so rustig soos wat dit lyk nie. Toe Koloko 'n voorstel maak wat Jim tot in sy fondamente skud, word hy van die plaas af weggejaag. Dan begin die poppe dans.

Also from

Kleynhans, Sybie

Also in

Romance