• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Stukkende Droom

Stukkende Droom

Paperback

Romance

ISBN13: 9798703558430
Publisher: Independently Published
Published: Feb 2 2021
Pages: 184
Weight: 0.48
Height: 0.39 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Deur die knellende droogte, die jaloesie van 'n bankbestuurder en haar seun, verloor Jack Brewis sy plaas Uitvlug. Moet hy letterlik vlug van sy erfgrond en vat koers na die onbekende. Hier help hy 'n ouerige vrou met 'n pap wiel en beland weer in 'n sirkel van jaloesie, konflik en verloor hy sy hart. Hierdie keer laat sy onderlinge wantroue en trots hom weereens vlug. Maar sy skynbaar hippie-agtige, dog aantreklike voorkoms maak hom die teiken van 'n paar vroue en raak hy verlief op 'n mediese dokter. In 'n oënskynlike motorbotsing verloor hy sy nuwe liefde, en onverwags erf hy onder andere 'n plaas ook met die naam Uitvlug. Weereens is hy betrokke in afguns en konflik en verloor hy die vriendskap van 'n pragtige vrou. Eensaamheid dryf hom terug na van sy vorige verhoudings en verneem hy van sy oorhaastige optrede en die vraag is, gaan hy weer te laat wees. Sal hy uiteindelik besef dat sy droom werklik stukkend en tot niet is. Of sal hy weer die kans kry op 'n nuwe droom en ware liefde.

Also in

Romance