• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Teëspoed is jou voorspoed: 10 Eenvoudige maniere om in jouself the belê vir voorspoed en geluk

Teëspoed is jou voorspoed: 10 Eenvoudige maniere om in jouself the belê vir voorspoed en geluk

Paperback

Business General

ISBN10: 1776281314
ISBN13: 9781776281312
Publisher: Lightning Source Inc
Published: Mar 4 2021
Pages: 274
Weight: 0.60
Height: 0.58 Width: 5.00 Depth: 7.99
Language: Afrikaans
Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.

Also in

Business General