• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Onheil in Kabouterland: 'n Feëverhaal in rym

Onheil in Kabouterland: 'n Feëverhaal in rym

Paperback

Animals

ISBN13: 9798292344681
Publisher: Independently Published
Published: Jul 13 2025
Pages: 34
Weight: 0.23
Height: 0.09 Width: 8.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans

'n Padda het die fee-prins beet.

Met mag en krag wil hy hom vreet.

Die feë-krygers moet nou net keer

dat die ergste met die prins gebeur.

Die Padda het 'n ander plan:

hy sal vreet net wat hy wil en kan

maar een fee het hy onderskat

en nou sal hy sy straf moet vat.

'Onheil in Kabouterland' is 'n feëverhaal vir kleuters en lesers in die grondfase. Die boek het groot letters wat maklik lees en woorde wat help om woordeskat te ontwikkel. Ma en/of pa kan hierdie een saam met die kleingoed geniet! Met pragprente wat elke teks vergesel. Geskik vir 2-9 jaar.

Hierdie boek is 'n suster-uitgawe vir 'Nagfees in Kabouterland' deur Ansie van Deventer, maar kan as alleenstaande titel gelees word.

Also from

Van Deventer, Christina

Also in

Animals