• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Bonna en die plaasdiere: 'n Proësie-rymboek vir kinders

Bonna en die plaasdiere: 'n Proësie-rymboek vir kinders

Paperback

Animals

ISBN13: 9798288249013
Publisher: Independently Published
Published: Jun 16 2025
Pages: 48
Weight: 0.30
Height: 0.12 Width: 8.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Bonna hoor boer Jan is genoop
om van die diere op die plaas te verkoop
want reën was skaars en voer is duur
en dit is al die laaste uur.
Bonna, hartseer en bewoë,
sien sy vriende voor sy geestesoë.
Hy het alreeds begin om te treur,
maar wie weet wat gaan môre gebeur?

'n Heerlike kennismaking met plaasdiere! Bonna en die plaasdiere meng prosa en poësie en maak dit toeganklik vir jonger kinders. Kleur illustrasies vergesel elke teksblad en die boek is geskik vir 'n wye ouderdomsgroep, van kleuters tot in die grondslag fase.

Also from

Van Deventer, Christina

Also in

Animals