Barend Beer en die Woud van Hartseer
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798257710704
Publisher: Independently Published
Published: Apr 16 2026
Pages: 162
Weight: 0.50
Height: 0.37 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Apr 16 2026
Pages: 162
Weight: 0.50
Height: 0.37 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Wanneer Barend se mamma-beer 'n uitnodiging uit Die Hemel ontvang is Barend aanvanklik kwaad. Hoe kan sy ma hom alleen los terwyl sy op reis gaan na 'n plek waarvandaan sy nie beplan om terug te keer nie?
Barend agtervolg sy ma wanneer sy haar reis aanhef, maar op pad Hemel toe verloor hy haar spoor en verdwaal hy in die Woud van Hartseer.
Barend agtervolg sy ma wanneer sy haar reis aanhef, maar op pad Hemel toe verloor hy haar spoor en verdwaal hy in die Woud van Hartseer.
Hoe gaan hy sy pad uit die diepste, donkerste woud in die wêreld vind?
Volg Barend op die grootste avontuur van sy lewe, terwyl hy die pad huis toe vind, terug na waar hy in sy drome en gedagtes deur sy moeder besoek kan word, en die enigste adres waar hy sy eie hemelse uitnodiging eendag kan ontvang. Barend Beer en die Woud van Hartseer is 'n verhaal oor verlies, maar ook oor hoop en die vriendskappe wat in die grootste oomblikke van nood gesmee word. Hierdie boek is geskik vir kinders en tieners wat reeds gevorderde lesers is, asook vir enigiemand wat hulself in die Woud van Hartseer bevind na die verlies van 'n geliefde. Die tema van verlies word met teerheid aangebied, en dus kan selfs die jongstes en die oudstes by hierdie verhaal aanklank vind.

Also from
Van Deventer, Christina
'n Leeu in 'n Krawat en die Windpompgat: Sarel Meerkat se Avonture Boek 1
Van Deventer, Christina
Paperback
$17.99
Huis, Paleis, Pondok, Kolletjiesrok!: Sarel Meerkat se Avonture Boek 2
Van Deventer, Christina
Paperback
$17.99
Also in
Christian Fiction
The Altar of Pergamon: The Mystery of the Dark Angel and the Future of the World
Cahn, Jonathan
Hardcover
$28.49
Autumn at the Cat Cafe: A Cozy, Small-Town, Kisses-Only Romance Featuring a Grumpy/Sunshine Love Story
Fuller, Kathleen
Paperback
$16.19
The Pilgrim's Progress: A Readable Modern-Day Version of John Bunyan's Pilgrim's Progress (Revised and easy-to-read)
Vermilye, Alan
Bunyan, John
Paperback
$15.19
She Will End This: A Romantic Thriller of Family Secrets and Espionage
Coble, Colleen
Acker, Rick
Hardcover
$31.34
Brighter Than Before: A Feel-Good Novel about Finding Yourself and Falling in Love Again
Walsh, Courtney
Paperback
$18.04
The Filling Station: A USA Today Bestselling Novel of Sisterhood, Resilience, and Rebuilding After the Tulsa Race Massacre
Miller, Vanessa
Paperback
$18.04
In These Hills: A 1900s Southern Historical Romance about a Suffragette on the Run
Alexander, Tamera
Paperback
$18.04
The Last Noel: A Romantic Suspense Christmas Collection
Woodhouse, Kimberley
Hamaker, Sarah
Breigh, Jayna
Paperback
$18.04
Meet Me in the Margins: A Sweet Workplace Rom-Com for People Who Love Books
Ferguson, Melissa
Paperback
From $10.99
In These Hills: A 1900s Southern Historical Romance about a Suffragette on the Run
Alexander, Tamera
Hardcover
$31.34
She Will End This: A Romantic Thriller of Family Secrets and Espionage
Coble, Colleen
Acker, Rick
Paperback
$18.04
The Sedalia Code: A WWII Historical Mystery about a Codebreaking Young Woman's Fight on the Homefront
Raybon, Patricia
Paperback
$18.04
The Christmas Book Flood: A Holiday Friends-To-Lovers Romance Set in WWII Iceland
White, Roseanna M.
Paperback
$17.09
The Melody of Love (Large Print Edition)
Brunstetter, Wanda E.
Van Corbach, Lorine Brunstetter
Hardcover
$52.20
Dawn's Light: Christian Thriller Where Knowing the Truth Makes You a Target 4
Blackstock, Terri
Paperback
$18.04
Unlocked: A Story of Unexpected Friendship and the Courage to Defy Expectations
Kingsbury, Karen
Paperback
$17.99