• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
My Eerste Afrikaanse Boek van Kleure en Drake

My Eerste Afrikaanse Boek van Kleure en Drake

Paperback

Education

ISBN13: 9798282008685
Publisher: Independently Published
Published: Apr 30 2025
Pages: 56
Weight: 0.35
Height: 0.15 Width: 8.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans

My Eerste Afrikaanse Boek van Kleure en Drake is 'n eerste leesboek wat jong lesers se liefde vir kleur en die fantasie-wêreld ontgin en sodoende woordeskat, selfvertroue en leesgenot uitbou en ontwikkel. Met pragprente wat gepaard gaan met kort sinne en groot, kleurvolle letters wat maklik lees! Elke sin word sistematies opgebou sodat jong lesers vertroud kan raak met hoe woorde lyk en klink en dit dan kan onthou. Hierdie boek het baie bladsye sodat jong lesers genoeg oefening kry voordat hul aanbeweeg na moeiliker materiaal. Ideaal as 'n eerste lees- en klankboek, maar selfs kleuters kan die boek gebruik om kleure en woordeskat aan te leer.

Also from

Van Deventer, Christina

Also in

Education