• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Swanepoel oumas se resepte: 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel

Die Swanepoel oumas se resepte: 1921 - 1970: Resepte van Susara en Susanna Swanepoel

Paperback

Food Writing

ISBN10: 1738673308
ISBN13: 9781738673308
Publisher: Re:Books
Published: Nov 29 2022
Pages: 132
Weight: 0.41
Height: 0.28 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans

Die versamelde resepte van Susara en Susanna Swanepoel. Die boek deel ook familie- en ander foto's van die twee oumas en gee 'n kykie van hulle leefwêreld. Ouma Sarie (Susara Jacomina Isubella Bothma gebore 31 Desember 1896 te Vlakkraal in die distrik Prins Albert) was getroud met oupa Daan Swanepoel (Daniel Jan Hendrik gebore 3 Februarie 1898 te Weltevrede in die distrik Prins Albert ) Hulle het op die plaas Vredehof, ook in die distrik Prins Albert, 'n bestaansboerdery gehad. Liggaam en siel is aanmekaar gehou met skape, vrugte en groente. Die plaas het nooit elektrisiteit gehad in ouma Sarie leeftyd nie, die swart houtstoof is daaglike gebruik. By uitsondering is daar van 'n parafien stofie gebruik gemaak wat net 'n enkele brandkop het.

Also in

Food Writing