• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Skadu van Misleiding

Skadu van Misleiding

Paperback

Mystery & Thriller

ISBN13: 9798867993344
Publisher: Independently Published
Published: Nov 17 2023
Pages: 146
Weight: 0.39
Height: 0.31 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Na wat soos 'n ewigheid voel, hoor sy uiteindelik hoe iemand met 'n sleutel aan die deur se slot karring. Dis nou of nooit, besluit sy. Sonder om te aarsel spring sy op en draf na die deur. Op daardie oomblik swaai die deur waaragter sy nou stelling ingeneem het oop, en sien sy die voete van iemand wat tot binne die kamer stap. Nadia spring van agter die deur uit, stamp die man tot op die bed en storm na buite...

'n Onskuldige getroude vrou, 'n teisteraar wat van skooldae af reeds obsessief is oor haar, 'n pop genaamd Nadia, professionele ontvoerders, moord en raaiselagtigheid verweef in 'n verdraaide weergawe van liefde.

'n Verhaal van uithou en aanhou ten spyte van alles wat kan skeefloop. Een dag, een bose plan en een gebeurtenis wat lei tot 'n kringloop van tragedie wat oor jare strek.

'Skadu van Misleiding' beloof om die leser van die onskuldige begin tot by sy verrassende einde te boei.

Volg die skrywer op sy Facebookblad 'Maar net Mens'

Also from

Cornelius, Leon

Also in

Mystery & Thriller