Duistere Jagtog
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798840288436
Publisher: Independently Published
Published: Jul 11 2022
Pages: 88
Weight: 0.25
Height: 0.18 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jul 11 2022
Pages: 88
Weight: 0.25
Height: 0.18 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die Bester-gesin word 'n gulde geleentheid gebied om kosteloos op 'n Wildsplaas net buite Brits te gaan kampeer. Dinge raak vinnig interessant toe Danie Bester, 'n oud-speurder, te hore kom van die eienaar, Diepseun van der Merwe, se vrou wat 'n paar jaar vantevore op die plaas dood is. Diepseun hou vol dat sy liefste Charlotte vermoor is en dit raak duidelik dat dit die rede is vir die gratis verblyf aan Danie en sy gesin. Die raaisel verdiep toe daar 'n paar moorde gepleeg word en 'n mensehandel-sindikaat wat in die verlede deur Danie ondersoek is, moontlik iets daarmee te doen het. Danie en sy gesin word deur 'n maalkolk van raaiselagtige gebeure meegesleur. 'n Vreemde kroegman en 'n twyfelagtige karakter wat as plaasbestuurder werk skep meer vrae as antwoorde. Hierdie boek is gevul met intrige aangevul deur moord, ontvoering en 'n goue draad van liefde en vertroue wat tot die uiterste beproef word. Sal Danie en sy gesin ongeskonde aan die anderkant uitkom?
Also from
Cornelius, Leon
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$30.60
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$28.80
The Altar of Pergamon: The Mystery of the Dark Angel and the Future of the World
Cahn, Jonathan
Hardcover
$28.49
