Sukkelariteit
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798463525185
Publisher: Independently Published
Published: Aug 24 2021
Pages: 134
Weight: 0.36
Height: 0.29 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Aug 24 2021
Pages: 134
Weight: 0.36
Height: 0.29 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
36 Lekkerlees Staaltjies Of jy nou self in die sekuriteitsbedryf was of nie, hierdie boek is 'n absolute moet vir diegene wat bietjie meer wil weet van hoe dinge in daardie bedryf was deur die oë van die skrywer wat dit alles deurgemaak het. Dis 'n boek gevul met 'n lag, 'n traan en ook 'n paar senutergende oomblikke. Die skrywer neem die leser nie bloot op 'n agter die skerms toer nie, maar vleg die gebeure in elke staaltjie vervat, met die gepaardgaande emosies waardeur hy self moes werk. Die lag oortref die hartseer by verre en hierdie boek is 'n kleinood vir enige koffietafel. Breek so bietjie weg van die alledaagse rumoer en kom reis saam deur die oë van iemand wat hierdie dinge eerstehands beleef het. Die skrywer kan ook op Facebook gevolg word op sy blad, 'Maar net Mens' waar daar lekker saam gekuier word.
Also from
Cornelius, Leon
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Philip Roth: Novels 1973-1977 (Loa #165): The Great American Novel / My Life as a Man / The Professor of Desire
Roth, Philip
Hardcover
From $17.99
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Musil, Robert
Agee, Joel
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Baughman, Judith
Fitzgerald, F. Scott
Bruccoli, Matthew J.
Paperback
$50.74
