Net Een Waarheid Volume 1: Droom om te leef
Paperback
Series: Net Een Waarheid, Book 1
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1776462300
ISBN13: 9781776462308
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Jul 15 2024
Pages: 178
Weight: 0.47
Height: 0.38 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781776462308
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Jul 15 2024
Pages: 178
Weight: 0.47
Height: 0.38 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Arlene en Tony Harris se pasgebore seuntjie word uit die hospitaal gesteel. Veral Arlene sukkel om dit te verwerk. Twee jaar later vind die FBI 'n twee jarige seuntjie wat alleen op die San Francisco hawe ronddwaal, Arlene ken hierdie seuntjie uit as hulle baba wat gesteel was. Wanneer hierdie seun, Tyron, groter word, is al begeerte wat hy het om 'n tjellis te word. Arlene is egter so oorbeskermend oor hom dat sy hom nie toelaat om aan enige aktiwiteite by die skool deel te neem nie. Hy kry dit egter reg om sy ouers te oorreed om tjello lesse te neem en sy musiekonderwyseres besef dadelik dat die seun 'n baie spesiale talent het. In San Francisco voer Beth Millner dieselfde stryd met haar ouers, sy word ook nie toegelaat om aan sport of enige aktiwiteite deel te neem nie. In haar geval gaan dit nog verder, sy word gedwing om in die geheim tjello lesse te neem. Haar musiekonderwyser glo dat haar talent net te groot is om te versmaai. Beth en haar moeder verskil dikwels en gedurende een so 'n rusie, gil Vivian Millner dinge wat Beth as twaalfjarige skok tot in haar diepste wese. Duane besef dadelik dat dit 'n gemors gaan afgee as Beth hierdie dinge glo en maak dit af as Vivian se bloedsuiker wat so laag is dat sy deurmekaar is. Beth gaan skryf egter die dinge neer, en belowe haarself om hierdie aantygings opvolg wanneer sy ouer is. Hierdie twee kinders se lewens word deur leuens deurmekaar gekrap ... Hoe hou hulle lewens verband? Sal hulle ooit die waarheid leer? Gaan hulle ooit die kans gegun word om hulle baie besonderse talent te geniet en suksesvolle tjelliste te word?
Also from
Krynauw, Marsofine
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$30.40
