
Vrou van Veld en Vlakte
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798686101241
Publisher: Independently Published
Published: Sep 14 2020
Pages: 206
Weight: 0.54
Height: 0.44 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Sep 14 2020
Pages: 206
Weight: 0.54
Height: 0.44 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Zena Blake, is die eerste vrou wat haar gekwalifiseer het as beroepsjagter en nie lank daarna nie as grootwildjagter in haar Namibië. Haar passie, nie net vir die natuur nie maar vir volhoubare trofeejag, maak van haar ʼn baie besonderse vrou.Hul seun, Deandre, deel haar passie vir albei haar groot liefdes en hulle het ʼn baie spesiale band. Tyler, haar man, is ook ʼn professionale jagter. Alhoewel hy ʼn goeie gids is, belemmer sy voorliefde om eerder die lewe te geniet sy oordeel. Hy het ook geen band met sy seun nie, inteendeel, is hy van Deandre se kinderdae af afgunstig en jaloers op hom en altyd in kompetisie met hom.Hoe meer gereeld Tyler verdwyn vir dae, hoe meer raak Zena haar in haar werk verdiep. Sy word deur een van die jagters wat sy gids genooi vir ʼn vakansie in Kanada, nadat hy besef het hierdie pragtige vrou dra ʼn groot seer in haar rond.Wanneer Deandre dus agterkom dat Tyler se losbandigheid besig is om sy geliefde moeder erg te ontstel, raak sy wrewel jeens sy vader net nog groter. Hy verlaat hy dan ook die plaas om vir ʼn groot jagonderneming in die Noorde sy liefde te gaan uitleef. 'n Groot tragedie tref die familie, maar gaan dit enigsins Tyler Blake se siening oor die lewe verander?
Also in
General Fiction
Babel: Or the Necessity of Violence: An Arcane History of the Oxford Translators' Revolution
Kuang, R. F.
Hardcover
$25.19
The Patrick Melrose Novels: Never Mind, Bad News, Some Hope, and Mother's Milk
St Aubyn, Edward
Paperback
$9.99