Sweepslag van die Liefde
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1991455933
ISBN13: 9781991455932
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Apr 12 2025
Pages: 268
Weight: 0.69
Height: 0.56 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781991455932
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Apr 12 2025
Pages: 268
Weight: 0.69
Height: 0.56 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Werner Botha word Duitsland toe verplaas deur sy werk. Sy vrou Kendra en hul dogtertjie Kari gaan saam.
Oornag is hulle vreemdelinge in 'n land waar hulle nie eers die taal verstaan nie. Vir Werner is dit nie
'n probleem nie, want hy word deur sy werk na verskeie ander lande gestuur en is byna nooit by die huis nie. Kendra en Kari kry baie swaar, maar leer vinnig die taal aan. Kari is so gelukkig om binne die eerste week

'n maatjie te maak, Sven, van wie die mamma oorlede is aan kanker. Die twee raak onafskeidbaar. Kendra is
'n regte voorslag vrou en terwyl haar man weg is maak sy hulle dogter alleen groot in die vreemde land.
Steeds is sy baie lief vir haar man en dra hom op die hande die tye wat hy wel by die huis is. Haar lugkasteel stort in duie as sy 'n stemnota van 'n vriendin in Suid-Afrika ontvang waarin die haar
vertel dat sy en haar man al jare 'n verhouding het. Dit is net die begin van Kendra se stryd. Die houe
wat die liefde aan haar uitdeel, word net al hoe seerder. Hoeveel kan een vrou verdra?
Hoe ver sal Werner haar dryf?
En sal sy hierdie stryd oorleef?