Massamoord op Kaapsche Hoop
Paperback
Series: Bloed En Modder Reeks, Book 2
Publisher: Maria Prinsloo
Published: Apr 8 2026
Pages: 144
Weight: 0.38
Height: 0.31 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: English
Sinopsis
Irma Mulder keer terug na Suid-Afrikaanse grond ná 13 maande se verfilming van 'n televisiespeurreeks in Hollywood-net om te besef dat niks meer is soos voorheen nie. Niemand wag vir haar op die lughawe nie, en by haar huis is dit duidelik dat haar vriendin en huissitter, Zelma, lankal nie meer daar was nie.
Die verrassings hou egter nie op nie. Sy ontvang 'n dringende e-pos van Gary Hoise-'n man wat sy voorheen verwerp het-wat nou haar hulp nodig het. Intussen lees sy in die plaaslike koerante van mense wat spoorloos verdwyn het, selfs kinders. Gary bring haar op hoogte van die ondersoek, en ook van die feit dat Hugo van Zyl aanbeweeg het.
Gary is nie meer die ongeskikte dronklap van die verlede nie, en saam vorm hulle 'n onwaarskynlike maar formidabele span. Soos hulle die verdwynings ondersoek, ontdek hulle gruwels wat niemand sal glo nie-tensy hulle dit self sien.
Oor die Skrywer
Maria E.S. Prinsloo is 'n Suid-Afrikaanse skrywer met 'n passie vir woorde en storievertelling. Sy het verskeie manuskripte as skimskrywer vir internasionale skrywers voltooi voordat sy haar eie werke begin publiseer het.
Sy is die skrywer van die Bloedspoor-reeks, waarvan verskeie boeke reeds gepubliseer is, asook Enough, wat internasionale aandag geniet het.
Maria beskik oor verskeie skryfkwalifikasies, asook diplomas in regswerk (paralegal) en herbalisme. Alhoewel sy oor verskeie genres skryf, bly misdaad- en spanningsverhale haar grootste passie.
Also from
Prinsloo, Maria
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
