Bloed Spoor
Paperback
Series: Bloed En Modder Reeks, Book 1
Publisher: Maria Prinsloo
Published: Apr 4 2026
Pages: 126
Weight: 0.34
Height: 0.30 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
BLOEDSPOOR - Maria Prinsloo
Summary
Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bom aanval wat die lewe van haar kameraman geëis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. As joernalis word sy eensklaps by 'n moord in gesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vining donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moord.
Ten einde haar onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om reeksmoordenaar vas te trek voor dat dit te laat is?
Author Biography
Maria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoë in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders en 'n hand vol kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en is gevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.
Dis ná hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.
Order your signed copy today!
English Translation Coming Soon!!!
Publication Date: 2023
Format: Paperback
Size: A5
Category: Murder Mystery
Publisher: Ns. Skrywershuis
Also from
Prinsloo, Maria
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
