• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Towerspel

Towerspel

Paperback

Fantasy

ISBN13: 9798360589754
Publisher: Independently Published
Published: Oct 27 2022
Pages: 76
Weight: 0.22
Height: 0.16 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Mirna en Nalene Boeson is 'n tweeling in die heksgemeenskap diep in die bosse in die noorde van die land, maar hulle verskil soos dag en nag. Mirna is stil en verantwoordelik, maar Nalene is gedurig in die moeilikheid, veral toe sy met swartmagkuns begin eksperimenteer. Nadat Nalene vir Suhara, die hoofheks, in 'n klip verander, moet hulle vlug vir hulle lewens. Om te keer dat Nalene ooit weer haar towerkrag kan gebruik, word sy vasgevang in Mirna, en met Joanne, hulle ma se suster, se hulp word Mirna in Kaapstad gevestig waar 'n weldoener sorg dat sy haar lewe kan voortsit.

Tien jaar later leef Mirna steeds soos 'n gewone mens sonder om ooit haar toorkrag te gebruik, totdat die meisies wat saam met haar werk haar oorreed om die maandelikse geselligheid by haar meenthuis te hou. Nalene oorreed haar om deur 'n towerspreuk gereed te maak vir die aand. Wanneer haar bestuurder hom op haar kom afdwing, gebruik sy weereens haar towerkrag om hom 'n les te leer.

Also from

Jooste, Wilmari

Also in

Fantasy