SPOOKeFFEK: Die Slag van Kraken
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1997443090
ISBN13: 9781997443094
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: May 15 2025
Pages: 192
Weight: 0.50
Height: 0.41 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781997443094
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: May 15 2025
Pages: 192
Weight: 0.50
Height: 0.41 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
In hierdie derde boek van die gewilde SPOOKeFFEK-reeks, is Karel angsbevange, erger as ooit tevore. Hy word gedwing om die gevolge van sy eie skeppings in die gesig te staar. Want, hy het nou beheer oor alles verloor. Vyand Kraken het oorgeneem, met skrikwekkende gevolge. Om te dink alles het só onskuldig met Boesman rotskuns begin. Rotstekeninge van skadelose wesens wat hy, Karel, as speletjies op sy rekenaar geplaas het. Terwyl Karel se meisie, Siti, ontvoer word deur 'n sindikaat wat kinders smokkel, probeer hy saam met sy vriend kaptein Trompe Bopape en niggie Zelda, om Siti op te spoor en die bose Kraken-netwerk tot 'n val bring. Van die Richtersveld se Wondergat tot in Noorweë se fjorde, ontvou 'n adrenalienbelaaide stryd teen 'n organisasie wat die donkerste uithoeke van die internet beheer. En in die donker skadu's van die Rooisee, wag e!Kraken - 'n gemuteerde inkvis soos geen ander.
Vol avontuur, mitologie, tegnologie en spanning, is Die Slag van Kraken 'n onweerstaanbare leeservaring vir jong volwassenes én fantasie-liefhebbers van alle ouderdomme.
Also from
Louw, Dawie
Also in
Young Adult Fiction
The Odyssey: A Graphic Novel: (A Modern Visual Adaptation of Homer's Epic Tale of Greek Mythology for Young Adults)
Hinds, Gareth
Paperback
From $11.99
The Absolutely True Diary of a Part-Time Indian (National Book Award Winner)
Alexie, Sherman
Paperback
From $9.99
Piper at the Gates of Dusk: (A Young Adult Dystopian Adventure of Survival, Identity, and a Divided Future World)
Ness, Patrick
Hardcover
$17.99
Legendary Frybread Drive-In: Intertribal Stories
Gansworth, Eric
Smith, Cynthia Leitich
Hart, Kate
Hardcover
$18.99
Once Upon a Broken Heart Collector's Edition: [Limited Stenciled Edge Edition]
Garber, Stephanie
Hardcover
$35.15
