• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
SPOOKeFFEK Boek 2: Die laaste 3 e!Kang's

SPOOKeFFEK Boek 2: Die laaste 3 e!Kang's

Paperback

Series: Spookeffek, Book 2

Young Adult Fiction

ISBN10: 1991455925
ISBN13: 9781991455925
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Mar 21 2025
Pages: 202
Weight: 0.53
Height: 0.43 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Al ooit gehoor van vreemde wesens wat uit 'n rekenaar oor die internet ontsnap? En ongekende chaos in die werklikheid veroorsaak?

Die Spookeffek-tiener-reeks, neem jou op so 'n skrikwekkende avontuur, waar die grense tussen die digitale en die werklike wêreld vervaag. Karel Dekker, 'n talentvolle jong rekenaarspeletjie-ontwerper, skep die e!Kang's - 'n groep van ses mistieke wesens gebaseer op Boesmantekeninge. Maar 'n fout in die kwantum-rekenaarprojek bring hulle tot lewe in die werklikheid - as genadelose jagters op 'n missie teen misdadigers.

Terwyl Karel poog om die e!Kangs terug na die digitale ryk te teleporteer, kruis sy pad met gevaarlike vyande, insluitend die sinistere Topo, wat nou die geheimsinnige tPort-program in sy besit kan kry. Met tPort is dit wen of verloor, eenvoudig soos dit. In 'n jaagtog wat hom na die Kaap en tot diep in die Richtersveld neem, moet Karel en sy vriendin, Siti, en niggie Zelda, die laaste e!Kang's opspoor voor dit te laat is.

Also from

Louw, Dawie

Also in

Young Adult Fiction