SommerNet: Stories, Sketse en ander Seerkrye
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798837393525
Publisher: Independently Published
Published: Jun 21 2022
Pages: 126
Weight: 0.34
Height: 0.27 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jun 21 2022
Pages: 126
Weight: 0.34
Height: 0.27 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Pa het altyd gesê lag is die enigste manier om die lewe se oppe en affe te hanteer. Soms word mens egter gekonfronteer met dinge totaal buite jou beheer, dinge wat die grond onder jou voete uitneem. ʼn Bitter moeilike jaar by die werk, siekte en dood ... Ek kon kies - sink of skryf, lag of huil.
Ouma se manewales en snaakse sêgoed, ʼn rondloperkat en ʼn eerste vliegtuigrit - die lewe saam met Ouma was nie een oomblik vervelig nie. ʼn Onverwagse operasie en kamer deel met ʼn vreemde vrou met 'black toes', vreemde mense langes die viswater en ʼn troetelhoender, word stories wat eendag op die ouetehuis se stoep vertel sal word.
Ben troef ʼn boelie en Danie verdedig sy Janie teen ʼn spinnekopwyfie wat haar naels in hom probeer slaan terwyl Jana die verlede kan agterlaat en ʼn nuwe lewe begin op Tweede Asem. Tog skemer die seer deur, die lewe is hoeka nie net in humor gebaai nie. Daardie seermaakdinge moet in die oë gekyk en by die naam genoem word om hulle sodoende tot rus te kan lê. Met ʼn soetseer bydrae deur Theo Wassenaar in herinnering aan ons kleinboet, Johan.

Also from
Fourie, Marianne
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Johnny Panic and the Bible of Dreams: Short Stories, Prose, and Diary Excerpts
Plath, Sylvia
Paperback
$9.50
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Musil, Robert
Agee, Joel
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Fitzgerald, F. Scott
Bruccoli, Matthew J.
Baughman, Judith
Paperback
$50.74