• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Leesgenot 11

Leesgenot 11

Paperback

General Fiction

ISBN10: 1776461630
ISBN13: 9781776461639
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Jul 7 2024
Pages: 208
Weight: 0.54
Height: 0.44 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Drie Verhale in een

Simpel vroumense

Willem van Breda hou niks van vroumense nie. Hy dink hulle sommer simpel goed, lastiger as 'n miljoen vlieë om die konfytpot, Vroumense moet altyd op een of ander manier sy lewe omkrap. Nou is daar nie net een nie, maar sommer twéé wat besig is om sy lewe oor te neem! As dit nie die een is nie, is dit die ander, soms al twee gelyk wat sy paaie kruis Dis 'n marteling. Hulle is absoluut oral. Op hom, oor hom, langs die pad, by sy vakansie, waar hy dinees bywoon en nou... Ja wraggies, tot in sy kantoor. Al wat hy vra met 'n groot smeek in sy hart, is dat ellendige vroumense van die aardbol af moet verdwyn. Ironies genoeg red die Drieka-vroumens hom elke keer op die een of ander komiese manier uit die mees onaangenaamste situasies. En toe verdwyn hy van die aardbol af. Een middag hou Drieka 'n geselligheid vir 'n paar vriendinne. En wie bars soos 'n tornado saam met die sestal meisies by haar deur in? Niemand anders nie as Willem.

Also from

Fourie, Marianne

Also in

General Fiction