• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Lag in jou Oë

Die Lag in jou Oë

Paperback

Romance

ISBN13: 9798847963138
Publisher: Independently Published
Published: Aug 23 2022
Pages: 80
Weight: 0.23
Height: 0.17 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Rita Botha vlug stad toe, weg van Adelsrust waar sy die afgelope ses maande geen vreugde geken het nie, weg van Jacobus, haar pastoor man, en die lede van sy kerk.

In die stad word sy vinnig deel van Lizzie Meyer se 'familie'. Toe die bom bars en die rede vir haar wegvlug uit Adelsrust op die voorblad van die Sondagkoerant uitbasuin word, leer Rita die waarde van vriendskap en besef sy - alle mans is nie soos Jacobus nie. Daar is ook mans soos Pieter, iemand met lag in sy oë.

Also from

Fourie, Marianne

Also in

Romance