Die Geheim van die Tas
Paperback
Series: Basjan En Boela-Reeks, Book 4
Publisher: Errol Victor
Published: May 27 2026
Pages: 108
Weight: 0.34
Height: 0.26 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
DIE GEHEIM VAN DIE TAS
Die tweeling Basjan en Boela Botha word deur hulle oom, Bouwer Botha, 'n bekende joernalis, Brasilië toe genooi waar hy aan 'n storie vir 'n internasionale nuusagentskap werk. Vanaf die staanspoor is dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Oom Brouwer ontmoet hulle nie, soos afgespreek, op São Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in São Paulo nie, en met hulle aankoms by die gastehuis besef hulle dat een van hulle tasse met dié van 'n M. Dias omgeruil is - dieselfde Meneer Dias wat kort ná sy aankoms uit Johannesburg uit 'n bewegende motor voor die lughawe doodgeskiet word.
Laat daardie nag probeer rowers by die seuns se kamervenster inbreek. Die tweeling besef skielik dat hulle self nou teikens is - en dat die skurke nie sal huiwer om weer toe te slaan nie. Izabel, die gastehuis-eienaar se mooi dogter, begin 'n al hoe groter rol in die vreemde, soms skrikwekkende gebeure speel. Wat is die geheim van die tas? Waarom is die tas só belangrik dat die skurke nie sal huiwer om moord te pleeg nie? Skuil die oplossing van die geheim in São Paulo met sy meer as 23 miljoen inwoners, of iewers op die grens by die Iguaçu-waterval met sy meer as 275 watervalle?
Die Geheim van die Tas is 'n avontuurverhaal vir seuns en meisies wat end-uit gelees móét word
Ouderdom 9-12 jr
Also from
Victor, Errol
Tales from the Other Side: 75 True Ghost Stories, Haunted Places, and Paranormal Mysteries from Around the World
Victor, Errol
Paperback
Van Klip tot Skerm: Die verhaal van skrif - van die eerste rotstekeninge tot kunsmatige intelligensie
Victor, Errol
Paperback
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
The Altar of Pergamon: The Mystery of the Dark Angel and the Future of the World
Cahn, Jonathan
Hardcover
