• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby

Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby

Paperback

Series: Basjan En Boela-Reeks, Book 2

Mystery & Thriller

ISBN13: 9798232423414
Publisher: Errol Victor
Published: Apr 1 2026
Pages: 84
Weight: 0.27
Height: 0.17 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans

DIE DUIWELSWOLWE VAN OMDRAAI VERBYBEWAAR DIE EEN WAT MY SKAT PROBEER STEEL, MY SPOOK GRYP HOM AAN DIE KEEL ...Die tweeling Basjan en Boela Botha en hulle boesemvriend Phillip Human, kon dit skaars glo toe hulle deur een van hul onderwysers, Boertjie Albertyn saamgenooi word om die Boesmantekeninge in die nuutontdekte Vlermuisgrot hoog in die Slanghoekberge in die Boland te fotografeer.Maar om oor grotte, skatte, 'n mooi nooi met die naam van Nicola, Duiwelswolwe en geraamtes te fantaseer, is gans anders as om werklik 'n pistool teen jou rug te voel of skielik te gewaar dat die aarde na al die jare weer begin bewe!Die Duiwelswolwe van Omdraai Verby is 'n boek wat jou end uit sal boei. Ouderdomsgroep 10-13 jaar

Also in

Mystery & Thriller