'n Nuwe Begin
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798367368949
Publisher: Independently Published
Published: Dec 7 2022
Pages: 220
Weight: 0.57
Height: 0.46 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Dec 7 2022
Pages: 220
Weight: 0.57
Height: 0.46 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Sanja Sandrucci se uittrede uit die modebedryf kom as 'n groot skok vir die wêreld, veral vir Alessandro Pisano wat haar uitsonderlike talent raakgesien het en haar klerereeks as 'n onderafdeling van sy modehuis vervaardig en bemark. Sonder enige verduideliking roep sy Milaan vaarwel en keur terug na Pretoria. Een Saterdagoggend is sy en Ronnie van Wyk, 'n vennoot in 'n eksklusiewe meubelvervaardigingsbedryf, toevallig saam in ʼn hysbak toe hy homself aan haar voorstel en uit die bloute sy aandele in die besigheid vir haar aanbied. Sy sien dit as 'n uitkoms uit die dilemma waarin sy haarself bevind en koop die aandele blindelings. Louw, wat die meerderheid aandele in die besigheid besit, is glad nie ingenome met sy broer en Sanja se saketransaksie wat sonder sy medewete plaasgevind het nie. Hy is uiters agterdogtig en skepties oor haar besluit om die modebedryf vir die meubelbedryf te verruil. Sy bewys hom verkeerd deur die vertroue te wen van 'n moeilike kliënt en oortuig hom dat sy net so goed meubels kan ontwerp as klere. Sanja is egter nie van plan om die werklike rede vir haar skielike beroepsverandering aan elkeen uit te lap nie. Maar die verlede het mos 'n manier om jou onverwags aan die hakskeen te byt. Die nuus dat daar ʼn hangende kriminele saak teen haar is, bereik wel spoedig Louw se ore, so ook dié van Alessandro Pisano. Sy word gedwing om saam met Alessandro terug te keer na Milaan, nie net om haar eie naam te beskerm nie, maar ook om die man wat haar hart besit, se veiligheid te verseker. Gaan Louw haar betyds keer, of is hy reeds te laat om haar uit Alessandro se arms te hou?
Also from
Van Der Merwe, Agatha
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Johnny Panic and the Bible of Dreams: Short Stories, Prose, and Diary Excerpts
Plath, Sylvia
Paperback
$9.50
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Agee, Joel
Musil, Robert
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Bruccoli, Matthew J.
Baughman, Judith
Fitzgerald, F. Scott
Paperback
$50.74
