Blomme vir Hermien
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798863401751
Publisher: Independently Published
Published: Oct 4 2023
Pages: 240
Weight: 0.62
Height: 0.51 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 4 2023
Pages: 240
Weight: 0.62
Height: 0.51 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Hermien slaan op vlug van haar stiefpa wat haar vir jare lank al mishandel en beland op ʼn wynplaas in die Kaapse Wynland waar sy aangestel word om die gastehuis te bestuur. Tot haar ergernis vind sy uit dat die eienaar, Thinus, ʼn baie eng uitkyk op die lewe het en boonop baie streng is. Stelselmatig raak sy sy persoonlikheid gewoond. Kort voor lank is dit juis sy streng reëls wat haar beskut laat voel, en die vrees dat haar stiefpa haar gaan opspoor, verdryf. George (Thinus se gewese vriend) verskyn op die toneel en skenk vanuit die staanspoor besonder baie aandag aan haar - ten spyte daarvan dat hy die plaas belet is. George gooi haar toe onder sy sjarme, maar dit is Thinus wat haar hart telkens op galop laat gaan en vlinders in haar maag laat kielie. Thinus is in ʼn stryd van sy eie gewikkel. Onopgeloste sake van die verlede het skeiding tussen hom en sy familie en vriende gebring. Almal het hom verstoot en hy voel geheel en al verloën deur dié mense wat veronderstel was om hom tydens die krisis te ondersteun en by te staan. Daardie geweldige teleurstelling verhoed dat hy weer sy hart vir liefde kan oopmaak, selfs al begin hy gevoelens vir Hermien ontwikkel. Gaan hy aanhou toelaat dat die verlede sy toekoms dikteer? Gaan hy maar net terugstaan dat George haar onder sy neus wegraap - net soos destyds die geval was met Sylvia? Sy verlede is immers niks om op te roem nie, buitendien glo niemand in sy onskuld nie. Sy familie, vriende en die gemeenskap het hom reeds veroordeel en gebrandmerk, hoe kan hy enigsins verwag dat Hermien hom sal glo ... of hoop dat sy hom lief kan hê?
Also from
Van Der Merwe, Agatha
Also in
Christian Fiction
The Altar of Pergamon: The Mystery of the Dark Angel and the Future of the World
Cahn, Jonathan
Hardcover
$28.49
Autumn at the Cat Cafe: A Cozy, Small-Town, Kisses-Only Romance Featuring a Grumpy/Sunshine Love Story
Fuller, Kathleen
Paperback
$16.19
The Pilgrim's Progress: A Readable Modern-Day Version of John Bunyan's Pilgrim's Progress (Revised and easy-to-read)
Vermilye, Alan
Bunyan, John
Paperback
$15.19
Brighter Than Before: A Feel-Good Novel about Finding Yourself and Falling in Love Again
Walsh, Courtney
Paperback
$18.04
The Filling Station: A USA Today Bestselling Novel of Sisterhood, Resilience, and Rebuilding After the Tulsa Race Massacre
Miller, Vanessa
Paperback
$18.04
She Will End This: A Romantic Thriller Where the Past Won't Stay Buried
Coble, Colleen
Acker, Rick
Hardcover
$31.34
The Last Noel: A Romantic Suspense Christmas Collection
Hamaker, Sarah
Breigh, Jayna
Woodhouse, Kimberley
Paperback
$18.04
Meet Me in the Margins: A Sweet Workplace Rom-Com for People Who Love Books
Ferguson, Melissa
Paperback
From $10.99
In These Hills: A 1900s Southern Historical Romance about a Suffragette on the Run
Alexander, Tamera
Paperback
$18.04
In These Hills: A 1900s Southern Historical Romance about a Suffragette on the Run
Alexander, Tamera
Hardcover
$31.34
The Melody of Love (Large Print Edition)
Brunstetter, Wanda E.
Van Corbach, Lorine Brunstetter
Hardcover
$52.20
The Christmas Book Flood: A Holiday Friends-To-Lovers Romance Set in WWII Iceland
White, Roseanna M.
Paperback
$17.09
She Will End This: A Romantic Thriller Where the Past Won't Stay Buried
Coble, Colleen
Acker, Rick
Paperback
$18.04
Dawn's Light: Christian Thriller Where Knowing the Truth Makes You a Target 4
Blackstock, Terri
Paperback
$18.04
Unlocked: A Story of Unexpected Friendship and the Courage to Defy Expectations
Kingsbury, Karen
Paperback
$17.99
