Wimpie se Plaas Avonture
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798830206112
Publisher: Independently Published
Published: May 19 2022
Pages: 74
Weight: 0.21
Height: 0.15 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: May 19 2022
Pages: 74
Weight: 0.21
Height: 0.15 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Elsa en Wimpie is twee kuikens op Oupa Thys se plaas. Daar is ook eende, honde en 'n visdam in die tuin. Wimpie is baie avontuurlustig en wil altyd nuwe dinge probeer maar is nog bietjie skrikkerig om alles alleen te verken. Oupa bring 'n nuwe hoenderhaan werf toe wat groot opskudding veroorsaak. Wie loop so kaal rond - of het hy dalk een of ander siekte? Na die reën lyk alles anders. Daar is stroompies wat vloei en goed wat in die waterstrome afspoel. Een van die avonture neem Wimpie en Elsa verder as gewoonlik van die huis af. Hier vind hulle iets baie grillerig maar nuuskierigheid vier hoogty. Wimpie en Paul gaan kyk hoe die grond weg gespoel is deur die water. Saam het hulle 'n noue ontkoming in die vrugteboord met 'n stroom water wat skielik van die berg af stroom. Deur saam te werk maak hulle 'n plan om uit die penarie te kom
.
Elsa het haar eie avontuur in die visdam. Haar nuuskierigheid kos haar amper baie duur maar in die proses help sy vir Oupa om die swak plek in sy beplanning raak te sien.
Elsa het haar eie avontuur in die visdam. Haar nuuskierigheid kos haar amper baie duur maar in die proses help sy vir Oupa om die swak plek in sy beplanning raak te sien.
Also from
Pieterse, Petro
Also in
General Juvenile Fiction
Percy Jackson and the Olympians, Book Two the Sea of Monsters (Percy Jackson and the Olympians, Book Two)
Riordan, Rick
Paperback
$5.99
Anne of Green Gables, 3-Book Box Set, Volume I: Anne of Avonlea; Anne of the Island; Anne of Green Gables
Montgomery, L. M.
Paperback
$22.77
Percy Jackson and the Olympians: Sea of Monsters, The: The Graphic Novel
Venditti, Robert
Riordan, Rick
Paperback
$7.99
Mary Anne Saves the Day: A Graphic Novel (the Baby-Sitters Club #3): Full-Color Edition
Martin, Ann M.
Paperback
$5.99
Claudia and Mean Janine: A Graphic Novel (the Baby-Sitters Club #4): Full-Color Edition
Martin, Ann M.
Paperback
$4.99
Dog Man: Big Jim Believes: A Graphic Novel (Dog Man #14): From the Creator of Captain Underpants: Volume 14
Pilkey, Dav
Hardcover
From $7.99
Rowley Jefferson's Awesome Friendly Spooky Stories 2: From the Creator of Diary of a Wimpy Kid
Kinney, Jeff
Hardcover
$14.39
Wings of Fire: The Dragonet Prophecy: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #1): Volume 1
Sutherland, Tui T.
Paperback
$11.69
Investigators: Agents of S.U.I.T.: Sew Much Trouble
Green, John Patrick
Hastings, Christopher
Hardcover
$11.69
Dog Man: The Scarlet Shedder: A Graphic Novel (Dog Man #12): From the Creator of Captain Underpants: Volume 12
Pilkey, Dav
Hardcover
From $7.99
Dog Man: Big Jim Begins: A Graphic Novel (Dog Man #13): From the Creator of Captain Underpants: Volume 13
Pilkey, Dav
Hardcover
From $7.99
