• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Ek is Slimmer

Ek is Slimmer

Paperback

General Juvenile Fiction

ISBN10: 1991455569
ISBN13: 9781991455567
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Jan 24 2025
Pages: 82
Weight: 0.23
Height: 0.17 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Wie is slimmer - 'n kriek of 'n slang?

Ontmoet Krisjan Kriek, die kordaat kriek met groot idees, en Sebastiaan, die slang wat dink hy's die slimste op die plaas!

Hierdie storie gaan oor allerhande mal weddenskappe en streke - van wegkruipertjie in die huis, swemmery in die eendedam, tot 'n gomvalletjie-uitdaging wat maar 'n taai gedoente afgee. En kan julle glo? 'n Slang wat 'n klein kuikentjie uit 'n muisgat red!

Wie wen die groot toets van slimheid? Kan Krisjan en Sebastiaan leer om vriende te wees, of bly hulle teenstanders? Hierdie storie is vol lawwe oomblikke, groot avonture, en natuurlik, hope pret!

Also from

Pieterse, Petro

Also in

General Juvenile Fiction