Vlug 237
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798683635084
Publisher: Independently Published
Published: Sep 7 2020
Pages: 322
Weight: 0.82
Height: 0.67 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Sep 7 2020
Pages: 322
Weight: 0.82
Height: 0.67 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Op 28 November1987, stort die Helderberg, Suid-Afrikaanse Lugdiens vlug 295, met 159 mense aan boord in die see naby Mauritius. Daar was geen oorlewendes nie. Dit was ʼn onstuimige jaar. Suid-Afrika gaan gebuk onder buitelandse boikotte. Verskeie klandestiene organisasies werk onverpoos om dié boikotte te omseil. ʼn Reisjoernalis van Pretoria verdwyn vanaf haar toerbus in die onherbergsame woestyn van Tsjaad tussen N'Djamena en Khartoem. ʼn Franse diplomaat word dood aangetref deur ʼn Britse TV span by die Makgadikgadi-panne in Botswana. ʼn Stil, onbekende man wat voorgee dat hy ʼn vryskut skrywer is, smelt weg tussen ʼn groep internasionale verslaggewers by die befaamde American Colony hotel in Oos-Jerusalem. Ter selfde tyd is daar toenemende onluste en gerugte van 'n opstand onder die Palestyne. Waaraan werk hy agter geslote hekke by Ben Gurion lughawe? ʼn Afgetrede Mossad agent in die ou hawestad van Jaffa ontvang ʼn boodskap: Die walvis het Donderdag vir Jonah ingesluk.ʼn Vreemde vliegtuig land in die vroeë oggendure by Waterkloof. Wie stuur ʼn verjaardagkaartjie met slegs ʼn verlepte pienk roosblaar as boodskap? Waarom is die Franse diplomaat se beeldskone weduwee toevallig daardie middag in Sandton City? Hoe is die gebeure gekoppel of enigsins aan mekaar verwant? Wat is die werklikheid en wat is slegs onbevestigde gerugte?
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$30.60
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$30.40
