Tulpe vir Twanette
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798843857943
Publisher: Independently Published
Published: Aug 3 2022
Pages: 170
Weight: 0.45
Height: 0.36 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Aug 3 2022
Pages: 170
Weight: 0.45
Height: 0.36 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die Lewe is geneig om tenminste één keer in 'n mens se lewe, vir jou 'n klap te gee. Jou van balans af te probeer ruk, en jou wêreld onderstebo te keer. Maar vir Twanette Greyling, het die lewe 'n hele paar klappe uitgedeel. Die vraag is net: Wat gaan sy daaromtrent doen? Twanette is 'n pragtige blondekop dokter by 2 Militêre Hospitaal in die mooie Kaap. Sy kry haar eerste klap toe sy haar pens en pootjies in 'n huwelik begewe. Min wetende dat dit al op die eerste dag sou begin skipbreuk lei. 'n Huwelik wat haar menswees en siel letterlik sou opvreet. Na 'n uitmergelende hofgeding, besluit sy om by haar ouers in Nederland te gaan kuier, maar eers wil sy vir 'n week of twee Spanje se platteland gaan verken, vóór sy by haar ouers aansluit. In Spanje word sy heeltemal van balans afgeruk deur 'n situasie wat haar dwing om aan die lewe vas te klou. Gelukkig vir haar is daar mense in Suid-Afrika, wat weer mense in Spanje ken, wat Twanette van 'n gewisse dood red. Op pad na Leiden, is die klapuitdeler daarop uit om Twanette te vernietig... Soveel so, dat sy twee maal moet veg vir haar selfbehoud... In Leiden, Nederland, begin lente, maar in Twanette se hart is dit steeds winter.
Gaan Twanette ooit weer 'n normale lewe lei na die ernstige trauma wat haar wil knak.
Gaan sy bly treur oor wat was, óf wat kon wees? Dan, op 'n mooi lentedag, kry sy 'n bos tulpe met 'n nota daarby. Van wie af is die bos pragtige tulpe, en wat sou in die nota staan...?
Gaan sy bly treur oor wat was, óf wat kon wees? Dan, op 'n mooi lentedag, kry sy 'n bos tulpe met 'n nota daarby. Van wie af is die bos pragtige tulpe, en wat sou in die nota staan...?
Also from
Mouton, Franciska
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
