• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Ek kom met Donkermaan

Ek kom met Donkermaan

Paperback

General Fiction

ISBN10: 1997443066
ISBN13: 9781997443063
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Apr 30 2025
Pages: 174
Weight: 0.46
Height: 0.37 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
EK KOM MET DONKERMAAN, is 'n ongewone, spannende liefdesverhaal. 'n Verhaal gevul met geheime, ontdekkings en die soeke na antwoorde. Perfek vir lesers wat hou van 'n intrige wat stadig ontvou. Wanneer die donkermaan verrys, word die grense tussen werklikheid en die onbekende dunner, en laat jou tot op die laaste bladsy wonder.

Stephanie le Roux, gebore en getoë op Sandvlakte, 'n pragtige plaas in die Moordenaaskaroo, se liefde vir die Karoo en sy inwoners maak haar bemind. Almal, van die Moordenaaskaroo, tot ver verby die Tankwa Karoo, weet almal van Stephanie, die mooi blonde meisiekind, met maangoud in haar hare en sterre in haar oë.

Stephanie het nog altyd geglo sy het haar lewe onder beheer - maar wanneer 'n geheimsinnige man haar pad kruis, stuur dit haar op 'n onverwagte, vreemde reis wat haar goed beplande bestaan tussen die karoobossies en wye vlaktes, onherroeplik verander.

Saam met Stephanie, ervaar Sandvlakte se mense ook die ander kant van die lewe. Die ligte, komiese kant, die soet van die liefde, maar ook die donker kant van die dood.

Also from

Mouton, Franciska

Also in

General Fiction