Tot Oneindig Einde Kry
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1991455860
ISBN13: 9781991455864
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Apr 12 2025
Pages: 74
Weight: 0.21
Height: 0.15 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781991455864
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Apr 12 2025
Pages: 74
Weight: 0.21
Height: 0.15 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Lee Boucher het alles wat sy nodig het-'n suksesvolle loopbaan as klereontwerper, 'n lewe vol kleur en vriende wat vir haar omgee. Sy hou nie van ontwrigting of ingewikkelde situasies nie. Maar toe sy letterlik in Thomas Bruwer vasloop, verander haar voorspelbare wêreld. Hy is 'n ernstige, tydbehepte boekhouer, met 'n kort humeur en 'n nog korter lont vir speelse vroumense soos sy. 'n Onbedoelde ontmoeting, 'n paar onhandige oomblikke en 'n toevallige ete saam bring hulle paaie op 'n manier bymekaar wat Lee
nie kon voorsien nie. Maar Thomas laat haar voel op maniere wat sy lankal begrawe het. Hy daag haar uit, toets haar geduld en raak gevaarlik naby aan haar hart. Kan 'n man wat sy lewe volgens sy horlosie leef en 'n vrou wat dans waar die wind haar waai, mekaar regtig vind? En as hulle mekaar vind, sal hulle dapper genoeg wees om te kies vir wat regtig saak maak? Tot oneindig einde kry is 'n storie van liefde, tweede kanse en die dapper besluit om jou hart oop te maak, al is die pad vorentoe onseker.
Also from
Van Den Heever, Anneke
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$30.60
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$28.80
The Altar of Pergamon: The Mystery of the Dark Angel and the Future of the World
Cahn, Jonathan
Hardcover
$28.49
