Sydney Louw: Volume 1
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798835332939
Publisher: Independently Published
Published: Jun 10 2022
Pages: 444
Weight: 1.12
Height: 0.90 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jun 10 2022
Pages: 444
Weight: 1.12
Height: 0.90 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Na soveel jare se dreig om hierdie item van haar te doen lys af te tik, besluit Sydney Louw hierdie jaar word dié droom bewaarheid. Sy het egter nie kans gesien om die bootreis alleen aan te durf nie, daarom het sy haar vriendin, Anne du Toit, saamgenooi vir 'n luilekker rustige vakansie op die luukse passasierskip, SMC Opera. Dertig dae, net rus en vrede... Of so het sy gedink. Een aand laat bevind sy haar alleen op die dek waar sy getuie is van 'n moord. Sy raak teen haar wil betrokke by 'n spesiale groep wat vir die Suid- Afrikaanse Geheimediens werk. Hierdie groep, wat gelei word deur 'n voormalige Franse Legioen generaal, se kantoor is die SAS Protea, 'n Suid- Afrikaanse duikboot.
Sydney, 'n interdissiplinêre Taalkundige professor, word deel van die SAS Protea groep. Haar kennis van verskillende tale, onder andere Italiaans, Turks, Frans en Arabies, maak haar 'n baie belangrike skakel. Paul Retief, 'n Interpol agent, Nico Viljoen, opgelei deur Suid Afrika se Spesiale Taakmag, en Gert du Plessis, opgelei deur die weermag se RECCIES, voltooi die viertal. Hulle word op ekspedisies gestuur om inligting te bekom sodat operasionele spanne die nodige arrestasies kan doen. Nodeloos om te noem, gaan dinge nie so goed soos wat Dieter, hul hoof, beplan nie. Sydney bevind haarself keer op keer die onmoontlike situasies omdat sy nie die nodige opleiding het nie. Sy word deur die drie mans in verskeie tegnieke opgelei. Sy kry gou die bynaam: Gifpot, en met reg ook weens haar eiewyse geaardheid. Soos verwag, word die sake van die hart ook aangeraak.
Wie is die gelukkige wenner van Sydney se hart?
Wie is die gelukkige wenner van Sydney se hart?
Also in
Mystery & Thriller
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$30.60
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$28.80
The Altar of Pergamon: The Mystery of the Dark Angel and the Future of the World
Cahn, Jonathan
Hardcover
$28.49
