Renosterspruit
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798554718717
Publisher: Independently Published
Published: Oct 28 2020
Pages: 298
Weight: 0.76
Height: 0.62 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 28 2020
Pages: 298
Weight: 0.76
Height: 0.62 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die redding en toekoms van Afrikaans lê nie in ingewikkelde simposia en politieke retoriek nie - dit lê in stories wat ons mense weer aan die lekkerlees kan sit.Taalvaardigheid, geletterdheid en spelling word veel eerder deur die lees van stories bevorder as deur lesings en reëlboeke.As ons ons taal wil red, behou, bevorder en uitbrei, is stories die manier om dit te doen. (Dit het wyse manne soos CJ Langenhoven en JHH de Waal reeds besef toe Afrikaans nog in babasokkies in die wiegie lê en skop het en met stories het hulle ons taal stewig gevestig as 'n juweel tussen die tale van die wêreld.)Wat ons mense nodig het, is nie hogere letterkunde wat die leser wonderend, gefrustreerd en verward laat nie. Ons het stories nodig wat die leser boei, vermaak, lief maak vir Afrikaans en lus maak om meer en meer te lees.So 'n storie is Renosterspruit deur Leon Cornelius. Die storie gryp jou van die eerste woord af en hou jou in afwagting geboei tot aan die verrassende onthulling aan die einde.Renosterspruit is 'n eerlike, reguit storie sonder bybedoelings, wat dit bloot vir die leser lekker maak om te lees. Kinders en grysaards hou van die storie en vra meer van dieselfde soort.Ons lesersmark het lankal stories van hierdie aard nodig en 'n mens kan maar net hoop dat Renosterspruit gou opgevolg sal word met meer, soortgelyke stories uit Leon Cornelius se pen.Mense wat lees is mense wat wen en Renosterspruit maak dit lekker vir ons mense om te lees.Resensie deur Buks BarnardSien julle netnou by die ou winkelsentrum in Renosterspruit.
Also in
Mystery & Thriller
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$28.80
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$30.60
The Altar of Pergamon: The Mystery of the Dark Angel and the Future of the World
Cahn, Jonathan
Hardcover
$28.49
