• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Mattie ervaar Hy leef

Mattie ervaar Hy leef

Paperback

Philosophy

ISBN13: 9798836625184
Publisher: Independently Published
Published: Jun 16 2022
Pages: 40
Weight: 0.15
Height: 0.08 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
'n Woord deur Anton Pan
Ek het hierdie oorgetik van die oorspronklike dokument wat nog met 'n ou meganiese tikmasjien op papier met staalletters ingehamer is. Dis hoe my ouers begin skryf het met pen en papier en dan die moeisame taak om alles perfek te tik want enige klein foutjie was onmiddellik in die papier ingebed. Sy was een van daardie skrywers wat met die geringste foutjie die bladsy uit sou trek en oortik sodat haar manuskrifte altyd foutloos vertoon het. Die oorspronklike titel van my moeder was Mattie ervaar dat Jesus leef.

Also from

Pansegrouw, Mattie

Also in

Philosophy