• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Koopsom van die Liefde

Koopsom van die Liefde

Paperback

Romance

ISBN13: 9798407821762
Publisher: Independently Published
Published: Jan 25 2022
Pages: 172
Weight: 0.45
Height: 0.37 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Elandri Duvenhage ly aan geheueverlies na 'n ongeluk waarin haar pa dood is. Haar oom, wat ook haar voog is, wil haar sielkundig in 'n huwelik dwing met Conrad Maritz; Conrad met sy geskende gesig en arrogante houding wat haar met afsku vervul.

Die enigste plek waar Elandri vir hulp kan aanklop, is by Fiona, haar beste vriendin. Dié help haar om na haar oom se strandhuis te vlug. Daar ontmoet sy vir Janco Malherbe, en onder die indruk dat hy Fiona se oom is, verloor sy haar hart op die groot blonde man wat vir die polisie vlug.

Conrad spoor uiteindelik vir Elandri op. Hy is bereid om alles in die stryd te werp om Elandri te besit, en sy het nie 'n keuse as om in te stem om met hom te trou nie.

Sal Elandri die volle koopsom kan betaal vir die liefde wat sy by Janco gevind het?

Also from

Jooste, Wilmari

Also in

Romance