• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Grootwordjare

Grootwordjare

Paperback

Humor

ISBN10: 1091222584
ISBN13: 9781091222588
Publisher: Independently Published
Published: Mar 28 2019
Pages: 464
Weight: 1.36
Height: 0.94 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Ellisras... Bosveld... Waterberg... Die name kleef soos die Magolrivier se vloei om die wortels van sy oewerbome . Kort na die eerste Wêreldoorlog trek Flip Coetzee en Annie Steenekamp as kleuters saam met hul families hierdie wilde wêreld binne om die beskawing oop te breek soos ryp veldvrugte.Swaarkry en vreugde loop hand aan hand: malaria, perdesiekte, hartwater... met 'n bitterhoutjie en 'n trae boorgat moes die diere aan die lewe gehou word.Daar was egter die vreugde van 'n wye boswêreld waar daar met vee getrek kon word, jagtogte, ideale, 'n eie stukkie grond langs die Magol waar hul 5 kinders kon opgroei saam met die Sentrale skool op Ellisras wat die klein plaasskooltjies verenig het. Hierdie is 'n nostalgiese verhaal, maar deurspek met humor eie aan die Bosveld... 'n gewonde bobbejaan wys sy vinger Boontoe, Stefaans se Studebaker spoed onbeheerbaar sonder remme teen Sandrivierspoort se nek af, die seuns dramatiseer die Wolraad Woltemade epos met 'n onwillige donkie in die rivier; selfs die Bybelse verhaal van die deurtog deur die Jordaan word op unieke wyse deur 'n onderwyser aan groot-oog kinders beskryf, dieselfde jonges wat met 'n tuisgeboude trekkertjie 'n wedren teen 'n Volkswagen kewer aandurf.Met die lees van hierdie boek vee jy nog trane af terwyl jy weer skaterlag oor die volgende staaltjie. Die skrywer het dit reggekry om 'n unieke balans tussen historiese feite en komiese insidente aan die leser oor te dra. Ongeag waar in Suid Afrika jy grootgeword het, hier is 'n storie wat jy sal herken.

Also in

Humor