Drukgang
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 062088021X
ISBN13: 9780620880213
Publisher: Arrow Records
Published: May 26 2020
Pages: 340
Weight: 1.00
Height: 0.71 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
ISBN13: 9780620880213
Publisher: Arrow Records
Published: May 26 2020
Pages: 340
Weight: 1.00
Height: 0.71 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
WAT HET VAN GRIETA GEWORD!!!!?Een van ons grootste natuur-erfenisse word deurlopend bedreig, met die ondenkbare gevolg dat hierdie erfenis daarmee heen sal wees indien Sleg vir Goed sou oorwin. Hierdie speurroman speel in die Kaap af met een van die groot sosiale knelpunte in Suid-Afrika, sowel as heelparty ander Afrika-lande, as die onderliggende tema.Harry, ons held, word deur 'n redelike ongewone psigiese situasie gekonfronteer, een wat hy nie op sy eie, anders as met sy speursake, kan aanspreek nie. Die onvoorspelbaarheid van gebeure, ervarings, en die gevolge daarvan, betrap die gesoute speurder, sy groot liefde, sy bondgenote, en selfs Die Vark In Die Verhaal telkens onkant. Op geen stadium kan ons eers probeer om 'n voorspelling met betrekking tot die uiteinde van hierdie verhaal te waag nie. Dit is dus geen verrassing wanneer die storielyn telkens 'n ander wending inneem nie.Wat het van Grieta geword? is die groot vraag reg aan die begin van de verhaal, en die antwoord daarop word eers bykans aan die einde van DRUKGANG beantwoord. Intussen gaan maak die verhaal ook 'n interressante draai in die Noord-Kaap van die 1800's...en steeds is die onsekerheid deurlopend teenwoordig. DRUKGANG is 'n lekker Goed vs Sleg verhaal, só relevant in die hedendaagse wêreld, en die antwoord met betrekking tot wie as oorwinnaar uit die stryd gaan tree, bly tot in die laaste paragraaf onbeantwoord.Hierdie is verseker een van daardie verhale wat jou na meer van Harry Markotter se toekomstige speurervarings sal laat soek. Wie in DRUKGANG is Goed, en wie is Sleg? On sweet nie altyd nie, en soms word ons teleurgestel. Was Harry se onder-skeidingsvermoë akkuraat? Die verantwoordelikheid wat op sy skouers rus is massief.
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$30.60
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$28.80
