Die prinses se held
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798343428087
Publisher: Independently Published
Published: Oct 16 2024
Pages: 182
Weight: 0.60
Height: 0.42 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 16 2024
Pages: 182
Weight: 0.60
Height: 0.42 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Epiese fantasieverhaal. Toordery. Liefde. Die koninkryk van Fantorië se inwoners weet dat 'n verskriklike lot op hulle wag as hulle geliefde koning sou toegee aan die towenares se eis dat hy moet abdikeer of anders sterf sy ontvoerde dogter. Wat nie die koning of sy onderdane besef nie, is dat daar inderwaarheid méér op die spel is. Die koning beveel Zorzan, kaptein van die Koninklike Wag, om 'n groep helde te lei wat die pragtige prinses moet gaan red. Dekades tevore het Zorzan se vader, wat reeds jare vermis word, die towenares as jong vrou van 'n draak gered. Vele probleme wag op die geselskap in hulle soektog. Wat sake bemoeilik is dat een van die lede van die groep, 'n ridder is wat van mening is dat hy eerder die leier van die geselskap moet wees. 'n Verdere probleem is dat die geselskap eers sy ervare towenaar verloor en dan dat die oorblywende towenaar, Bralin, aanmekaar deurmekaar raak met sy toorwoorde... Tydens hulle soektog is daar gevaarlike monsters wat graag van hulle 'n maaltyd sal wil maak. Daar is vele swaardgevegte en dan moet hulle nog eers 'n paar kabouters van 'n lelike heks red. Intussen hou 'n donker figuur hulle asook die towenares in sy kristalbal dop met 'n tevrede glimlag op sy gesig.
Also in
Fantasy
The Strange Case of Dr. Jekyll and Mr. Hyde and Other Stories (Barnes & Noble Classics Series)
Stevenson, Robert Louis
Paperback
$5.99
The Princess Bride Deluxe Limited Edition: S. Morgenstern's Classic Tale of True Love and High Adventure
Goldman, William
Paperback
$19.80
Babel: Or the Necessity of Violence: An Arcane History of the Oxford Translators' Revolution
Kuang, R. F.
Paperback
$18.00
Japanese Gothic: A Folk Horror Novel of Japanese Mythology, Murder, and Family Duty Across Two Timelines
Baker, Kylie Lee
Hardcover
$27.00
Assistant to the Villain: A Cozy Fantasy Romantic Comedy from a Tiktok Sensation
Maehrer, Hannah Nicole
Paperback
$17.99
Before I Knew I Loved You: A Cozy Magical Realism Novel of Time Travel, Love, and Memory, Set in a Fabled Tokyo Café
Kawaguchi, Toshikazu
Hardcover
$20.69
The Adventures of Amina Al-Sirafi: A New Fantasy Series Set a Thousand Years Before the City of Brass
Chakraborty, Shannon
Paperback
$17.99
