• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Wraak is Myne!

Die Wraak is Myne!

Paperback

Series: Http: //Storietydskrif.Home.Blog, Book 1

Mystery & Thriller

ISBN10: 1678832138
ISBN13: 9781678832131
Publisher: Independently Published
Published: Dec 21 2019
Pages: 192
Weight: 0.64
Height: 0.44 Width: 5.98 Depth: 9.02
Language: Afrikaans
Die wraak is myne!In die hof, na sy tien jaar vonnis vir bankroof, het Hannes hardop gesweer dat sy wraak almal wat teen hom saamgesweer het, sal tref. Ook die speurder, Odendaal, wat hom in die tronk laat beland het! In die tronk het hy geleer van plofstof, ploftoestelle en die elektroniese geheime van afstandbeheer.Toe hy na agt jaar, as gevolg van 'n presidensiële amnestie vrygelaat word, was hy gereed om wraak te neem. Odendaal, nou 'n privaat speurder op aandrang van sy vrou, het huweliksprobleme, is hartlik gefrustreerd met sy werk maar besef na 'n paar bommoorde dat hy ook 'n teiken is, dalk die finale teiken. Hy moet homself, sy gesin en nog moontlike slagoffers probeer beskerm. Maar daar is nog ander rolspelers: Sylvia, op wie Hannes verlief is, die bankamptenaar wat ook by die bankroof betrokke was en sy misdadigervriend. Daar is Smiley en die onderwêreld van Johannesburg. Wie kom die wraak toe?

Also in

Mystery & Thriller