Die Reiniger
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 169794597X
ISBN13: 9781697945973
Publisher: Independently Published
Published: Oct 6 2019
Pages: 296
Weight: 0.71
Height: 0.67 Width: 5.00 Depth: 7.99
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781697945973
Publisher: Independently Published
Published: Oct 6 2019
Pages: 296
Weight: 0.71
Height: 0.67 Width: 5.00 Depth: 7.99
Language: Afrikaans
Speurder superintendent Braam van der Merwe word in die vroeë oggendure wakker gebel en ontbied na 'n moordtoneel in Hillbrow. Die lyk behoort aan dié van 'n jong, pragtige dame. Dit lyk asof die moord uit woede en haat gepleeg is. Wat net soos nog 'n moordsyfer binne die Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad-konteks lyk, verander binnekort in iets baie meer kompleks soos wat die lyke begin ophoop; die werk van 'n reeksmoordenaar wat homself Die Reiniger noem. 'n Waansinnige wie se moordtog jare teruggaan. Braam en sy span ondersoekers bevind hulself in die web van 'n meesterbrein-maniak wat altyd een stap voor is. Hoe meer klippe omgekeer word, hoe meer raaisels duik op. Gaan Die Reiniger gestop word? En is Braam, met sy donker verlede, self psigologies opgewasse vir die pad wat voorlê?
Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$30.60
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$30.40
