Die Missie
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798837860263
Publisher: Independently Published
Published: Jun 23 2022
Pages: 308
Weight: 0.91
Height: 0.65 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jun 23 2022
Pages: 308
Weight: 0.91
Height: 0.65 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Verskeie groepe mense het net betyds bewus geword van die verskriklike plaag wat die wêreld in totale anargie gaan dompel en het hulleself so goed as moontlik probeer vestig. Die dag voordat die plaag uitbreek, skarrel almal om hulle gereed te kry te midde van onenigheid en wantroue. Die okkult wat die plaag oor die wêreld gebring het, het 'n groepie uitverkorenes. Hierdie groepie onder leiding van professor Johan de Ridder, 'n afgetrede viroloog, het 'n missie om te vervul. Hulle moet 'n seldsame draer vind wat bestand is teen die virus, én by 'n span wetenskaplikes uitbring wat dan saam met professor Johan die kuur sal ontwikkel om sodoende die ellende op aarde tot 'n einde te bring. Verskeie afgesonderde groepe moet oorleef en voorrade onderhou tussen die plunderaars en hoogs aansteeklike mense wat verander het in mensvretende monsters wat op gesonde bloed jag maak. Die meeste oorlewendes is onbewus van die sinistere rolspelers wat heimlik in die agtergrond dinge manipuleer. Nie almal beplan dieselfde uitkoms sou professor Johan de Ridder en sy span wetenskaplikes 'n draer vind nie. Hierdie is roman 2 van Die Skrif van Onheil reeks. roman 1 is Wanneer Onheil Liefde bring.
Also in
Science Fiction
On the Calculation of Volume (Book I): Shortlisted for the 2025 International Booker Prize
Balle, Solvej
Paperback
$14.36
Red Rising 3-Book Box Set: Red Rising, Golden Son, Morning Star, and an Exclusive Extended Excerpt of Iron Gold
Brown, Pierce
Paperback
$55.10
