• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Maan Huil Bloed

Die Maan Huil Bloed

Paperback

Mystery & Thriller

ISBN13: 9798357926135
Publisher: Independently Published
Published: Oct 13 2022
Pages: 170
Weight: 0.45
Height: 0.36 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
(Voorheen uitgegee onder die titel Bloedmaan)
Na 5 jaar kry die MOETLEES boek 'n afstof, 'n nuwe titel en 'n nuwe baaidjie.

Die Maan Huil Bloed is 'n spanningsverhaal vol intrige en vertel die verhaal van Trudie wat 'n erfgenaam is van 'n man wat haar tweede pa is, waarvan sy nie eers geweet het nie. Sy erf 'n wildsplaas aan die voet van die Soutpansberge.

Net na die besoek van die prokureur ontvang Trudie 'n bos rose en haar vriendin Rika sterf net daarna. Is dit toevallig?

Sy ontmoet haar suster Vennessa vir die eerste keer en sy word vyandig behandel. Trudie ontmoet Rudi wat haar voete onder haar uitslaan en wanneer sy in haar kamer kom daardie aand, wag daar 'n briefie vir haar, in bloed geskryf.

Trudie moet die handewerk aanskou van renosters wat gewetenloos gestroop word tot waar haar eie lewe in gevaar kom...

Gaan Trudie op die plaas aanbly en die stropery stop?

Also from

Malan, Hennie

Also in

Mystery & Thriller