Die Dapper Muis
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1508496617
ISBN13: 9781508496618
Publisher: Createspace
Published: Feb 15 2015
Pages: 46
Weight: 0.29
Height: 0.12 Width: 8.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781508496618
Publisher: Createspace
Published: Feb 15 2015
Pages: 46
Weight: 0.29
Height: 0.12 Width: 8.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Betty Misheiker het sedert die vroëe vyftiger jare vir kinders geskryf. Hierdie boek is gebasseer op een van die mees populêre kinderliedjies. Dit vertel die pittige storie van 'n klein muisie wat voorgee dat hy baie dapperder is as wat hy werklik is. Die eenvoudige boodskap vir kinders is dit: dis nie nodig om voor te gee dat jy dapperder is as wat jy werklik is nie, want eintlik is vrees die natuur se manier om jou te beskerm teen gevaar. Hierdie liedjie was eers uitgesaai in 'n radioprogram vir klein mensies in Engels en was opgeneem deur GRC. Dit was ook uitgesaai op televisie en opgevoer wêreldwyd deur kinders in voor- en laerskole in beide Engels en Afrikaans. Hierdie is die eerste keer wat die Afrikaanse weergawe as 'n boek gepubliseer word, met pragtige en beeldende illustrasies wat die stemming van die liedjie vasvang, deur Betty Misheiker se dogter Ilona Suschitzky. Ek's 'n dapper muis is alreeds in vier ander tale vertaal met nog vertalings oppad... Vir meter informasie besoek die webwerf: bettymisheiker.com
Also in
Animals
Wings of Fire: The Dragonet Prophecy: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #1): Volume 1
Sutherland, Tui T.
Paperback
$11.69
Wings of Fire: The Lost Heir: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #2): Volume 2
Sutherland, Tui T.
Paperback
$11.69
Wings of Fire: The Hidden Kingdom: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #3): Volume 3
Sutherland, Tui T.
Paperback
From $8.99
Wings of Fire: The Brightest Night: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #5): Volume 5
Sutherland, Tui T.
Paperback
$11.69
Winter Turning: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #7): Volume 7
Sutherland, Tui T.
Paperback
$11.69
Pete the Cat 12-Book Phonics Fun!: A Box of 12 Mini-Books Featuring Short and Long Vowel Sounds
Dean, Kimberly
Dean, James
Paperback
$15.19
Wings of Fire: The Dark Secret: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #4): Volume 4
Sutherland, Tui T.
Paperback
$12.34
Bluey: Queens and Other Stories: 4 Stories in 1 Book. Hooray!
Penguin Young Readers Licenses
Hardcover
$12.34
