Die Baas van Tweespruit
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798767458738
Publisher: Independently Published
Published: Nov 14 2021
Pages: 148
Weight: 0.46
Height: 0.32 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: English
Publisher: Independently Published
Published: Nov 14 2021
Pages: 148
Weight: 0.46
Height: 0.32 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: English
Dewald Schutte moes van jongs af veg teen sy omstandighede. Eers as weeskind in die weeshuis en daarna in die weermag en later as huursoldaat in Afrika. Sy opstandige geaardheid het hom telkemale in die moeilikheid laat beland met dikwels nadelige gevolge vir himself en ander na aan hom. Na 'n skermutseling met terroriste waartydens hy erg gewond word, keer hy na sy geboorteland terug en koop met sy boesemvriend se hulp 'n verwaarloosde plasie. Hier speel die een krises na die ander hom af. Eers sy konfrontasie met die aanvallige Melanie Meiring, wat wingerdstokkies aan hom probeer verkoop. Dan ontdek hy 'n erg vernielde, byna dood, kleurling seun in 'n koma in die vorige bywoners huisie. Hy vergryp hom kort-kort aan drank as gevolg van die pyn in sy been en is ombesof teenoor sy vriende en Melanie, vir wie hy eintlik soos die pes vermy as gevolg van 'n vorige liefdesteleurstelling wat veroorsaak het dat hy Afrika ingevlug het en nou 'n renons het aan al wat 'n vroumens is. Sy dokter raai hom aan om dringend 'n operasie te ondergaan om sy been te red. Hy stel dit egter telkens uit en Melanie kan nie begryp hoekom hy so hardkoppig is nie. Dan draai 'n byna noodlottige ongeluk Dewald se hele lewe om, waartydens hy besef dat hy, noudat hy sy ware gevoelens ontdek het, weens sy eie dade dalk te laat is om Melanie se hart te wen. Maar is hy te laat? Of sal die Baas van Tweespruit uiteindelik sy tuiste vind?
Also from
Liversage, Henry
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
