'n Nuwe Lewe
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798468155639
Publisher: Independently Published
Published: Aug 31 2021
Pages: 188
Weight: 0.57
Height: 0.40 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Aug 31 2021
Pages: 188
Weight: 0.57
Height: 0.40 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Jacques le Roux se pa se mondelinge mishandeling van sy ma Magda as gevolg van dronkenskap, grief hom so dat hy dit nie langer in die huis kan uithou nie. Hy besluit om vroeg in sy graad 12-jaar skool te verlaat en te gaan werk, teen sy ma se wense. 'n Eksotiese nag saam met hul nuwe bure se pragtige dogter se resultaat is dat sy swanger raak sonder om hom daarvan in kennis te stel. Sy sterf in 'n motorongeluk en laat die baba aan hom na. Met sy ma se hulp sorg hy vir sy seun, Jacques Jnr en saam met sy jeugvriend Nico begin hy ook 'n skrootbesigheid. Op 'n besoek aan 'n plattelandse dorp om staal te laai, hardloop Junior voor Esmé Groenewald se motor in en beland in die hospitaal met 'n gebreekde been. Jacques raak op haar verlief maar sy staan op troue met Zander Nortje. Weens Zander se jaloesie reël hy dat twee boewe Jacques by sy terugkeer in die Kaap voorlê en hom so erg aanrand dat hy vir weke in 'n koma is. Jacques kon sien dat Esmé nie lief is vir Zander nie en belowe haar om haar te help met die houvas wat Zander op hulle as familie het. Sy gee egter moed op weens die feit dat hy nog altyd in 'n koma is en trou met Zander. Esmé ontdek egter die rede agter Zander se trouversoek en dit skok haar diep, veral wanneer die boewe verantwoordelik vir die aanval op Jacques vasgetrek word en hulle begin praat. Die gemenespel waarby Zander betrokke was word ontbloot en Esmé wil van hom skei, maar sal sy kan? Sal Jacques weer sy bewussyn herwin en uiteindelik sy liefde aan Esmé kan verklaar en haar red?
Also from
Liversage, Henry
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
